Category Archives: Haastige Hennie

20 Vragies vir @Dean_marais

Dean Marais - the one and only

Dean Marais – the one and only

 

Deur Haastige Hennie

Dean is een van die steezyste skaters wat ek ken (vir ouens wat nie weet wat “steezy” beteken nie, soos die arme proofreader wat elke week iets nuuts oor skateboarding leer, dis ‘n combo van “style” en “easy”. Get it? Steezy…)

Hy is seker ook die enigste een wat flip-in/flip-out tricks bemeester het. Hy het eers onlangs weer begin skate nadat hy tydens ‘n film mission probeer het om or ‘n rail te pop sonder ‘n run-up en ‘n paar van die beentjies in sy voet solidly ge-dislocate het. Die voet ter sprake is darem nou al so op 90% merk wat herstel betref. Hopelik slaat hy die 100% merk voor Maloof.

Hier is ‘n trick vir alle aspirant journo’s – as iemand nie tyd het nie (of jy’t nie lus om ‘n hele conversation in ‘n artikel in te stoei nie) dan doen jy hierdie. Dis maklik, op die man af en laat geen plek vir “being quoted out of context” nie.

Ons roep hom sommer 20 Questions. Go!

1. Favourite trick?

Kickflip bs tail slides and nollie heels.

2. Favourite skate video?

DGK Parental Advisory.

3. Favourite band/ artist?

Anything with good flow. Beats, Hiphop, Indie… No favourites really .

4. Favourite all time skater?

Dylan Rieder.

5. Favourite current skater?

Dylan Rieder.

6. Favourite spot?

Wherever I’m skating that feels good to skate. Got no favourites – as long as I’m skating.

7. Favourite drink?

Rockstar energy drink. Blueberry flavour!

8. Favourite thing outside skateboarding?

Just hanging with friends and chilling. Shoot photos and play with my dog .

9. Favourite thing about skateboarding?

Freedom, self-expression. Skateboarding gives me happiness.

10. Favourite thing about being a skateboarder?

It makes me happy. I enjoy the feeling (when I’m) rolling. It’s a personal escape for me.

11. Worst thing about skateboarding?

I guess getting bust at spots or injuries are not fun. Haha.

12. Worst thing about being a skateboarder?

There isn’t anything bad about being a skateboader. It’s too much fun being a skateboarder!

13. Worst bail?

Tried to flip a handrail. I slipped out and popped my elbow out.

14. Worst run-in with the authorities?

I’ve actually never had a bad run. There’s always been cops or security who give slack but nothing hectic. I’ve almost been tazed and stuff but that’s about it. Haha.

15. Worst injury?

I must say my recent one dislocated my two 1st MP joints – it’s the part just before your toes start. I’m still struggling with it. And my toe still can’t bend! Hahaha.

16. Worst moment?

Filming and car breaks down, nothing too serious :)

17. Funniest moment?

My car breaking down on film missions. Hahahaha!

18. Best moment?

Being able to skate Maloof Money Cup 2011 and 2012

19. Your last request if you would be executed?

Haha!! Ummm…one last skate with friends and see family I rate :)

20. Why did the chicken cross the road?

Because there was a car coming…. Lol.

Dean stuur ook shout-outs aan ROCKSTAR Energy Drink South Africa, Technique Skateboards, C1RCA Footwear South Africa, Truebearings en al die homies en sê dankie vir al die hulp en ondersteuning.

Volg hom op twitter @Dean_marais

photo-2

Freedom!

 

Revolution Park By Festival Mall Sluit Sy Deure

Deur Haastige Hennie

260418_2193871848939_1311465553_32673881_107390_n_web

Nee, al my artikels gaan nie net oor skateparks wat toemaak nie. Maar ongelukkig is hierdie een van daai. Nog ‘n skartepark, nog ‘n sluiting.

Hierdie gaan ook niks verander nie, want die park is klaar toe en al die obstacles is klaar uitmekaar gehaal. Die Festival Skate Park is officially nie meer nie. Woensdae en rainy day skate sessions sal nooit weer dieselfe wees nie. Nie een enkele mall in die breëre Gauteng area kon ooit of sal ooit kan compare nie.

Asof die aanbreek van winter nie erg genoeg is nie, lyk dit nou ook vir my asof skateboarding ge-confine gaan word tot Sondag-middae. Gelukkig is winter middae in Joburg darem nie te kak nie. Veral aangeisen my favourite Sondag-spot nog ‘n kans gegun is.

2011-04-Globe Tour-South Africa-Revolution skatepark at Festival Mall-Appleyard

Net na my artikel oor Skateworld het die park se toekoms skielik drasties verander – al is dit net vir nou. Skateworld is nog stees daar (wel, so kind of) en ons begin hopelik hierdie naweek om die eerste van baie obstacles dar te bou. Soos ‘n vier baksteen hoë, een by twee meter sement boks. 50% daarvan gesponspor deur Yours Truly. Kan nie wag nie. Darem een ding om na uit te sien vir die winter…

Fest sal gemis word. Dit was immers die laaste indoor park in Gauteng wat nog oop was nadat die Sunninghill, Monte en (lank nog voor dit, Flystation) indoor parks hulle deure gesluit het.

Die gladde vloere by Fest was legendary en het die steez in Steezkatz gesit – absolute revert trick hemel. Die park was ‘n oefenfasiliteit vir van die top jong skaters wat nou deurkom en ‘n headquarters vir al die skaters van die Oos Rand en die res van Gauteng om bymekaar te kom. Die uiteindleke tot einde kom van die park is definitief ‘n groot terugslag vir SA skateboarding. Ek hoop eerlikwaar Revolution kan ‘n nuwe spot kry om die park weer op te rig.

Die laaste aand was ‘n fun en fitting send-off met die core van die locals wat almal gekom het om die park een laaste keer te shred.  Hier is ‘n video van die aand en so klein bietjie van die fun wat op die aand gedrop is.

405720_578163515556935_1469328232_n

As enigiemand wil bydra tot iets om te skate by Skateworld, mail of tweet my asseblief.

Twitter: @haastigehennie

epos: haastigehennie@gmail.com