Category Archives: Skenier

Swem Jannie Swem – Of Jy Kry Vir Jou ‘n Hotdog

Deur Skenier

So laasweek het die outjies wat swem hectic gemoan. Apparently is ons governing body so armmoedig hulle kan nie eers vir die ouens ‘n aand of twee by die F1 en ‘n pie vir aandete sponsor nie en nou moet hulle self betaal is hulle kompetisie wil swem.

Intussen lyk die water daar by die SA champs asof hulle ‘n groep kleuters daarin gekak het. Nee fokkit ouenes.

Die groot probleem is blykbaar sponsorships. Die ouens reken die mainstream sporte soos ruggas, krieket en sokker trek al die decent sponsors so nou wil niemand hul geld in die water gooi nie.

Seker maar omdat swem ‘n kakboring sport is, maar dis net my mening. As julle meer kykers en belangstelling soek, kyk wat die volleyball girls gedoen het met daai two-piece bikinis en leer ‘n lessie – baie meer mense sal betaal om dit eerder te kyk.

Even die girls wat nou nog like om na reruns van Martina Navratilova tennis matches kyk. En golf. Hulle sal hoes.

art-leisel2-620x349

Swem is deesdae nie meer aantreklik vir sponsors….of enigiemand ander nie

 

Die hele ding het my nou net bietjie laat dink ons Suid-Afrikaners moet eerder ons battles beter pick en ons prioriteite bietjie fine-tune. Kyk, ons is orraait met swem, maar eks seker as ons wil opgang maak met sport moet ons dalk net ons opsies bietjie beter oorweeg.

Dalk iets soos competitive hotdog eating. Ons is volgens die kenners die vetste fokkers in die wêreld, so ek reken met die regte coaching, mentorship en sponsors sal ons nogal n rang of twee op die wêreldlyste kan oopvreet.

Vat nou maar Amerika. Hulle is amper dikker as ons en hulle hou elke jaar die Nathan’s Hot Dog Eating competion in New York. Get this: 40 000 spectators slaan uit om die spektakel te bekyk en nog 1.9 miljoen viewers checkit op ESPN. Ka-ching vir die broadcast rights!

Behalwe, hulle noem dit wieners. Ek kan net dink daar moet n hele paar girls daar uit die weste van Pretoria wees wat n wiener of twee sal kan afwurg, so ons het opsies. En sê vir my Teazers sal nie spring om at least die servette te sponsor nie!

Beter as breast stroke

Beter as breaststroke

Nog ‘n lekker enetjie is extreme ironing. 80% van ons bevolking toyi-toyi elke tweede dag omdat hulle so gewoond is aan ironing en dit heeltyd moet doen.

Maar kyk nou vir ouens soos Lance Armstrong wat n moerse kak childhood gehad het en dit toe omgedraai het om die kampioen te word wat hy vandag is. Of selfs Oscar wat die odds gebeat het.

As jy regtig wil, kan jy jou omstandighede gebruik as n stepping stone na greatness toe. So omdat said 80% van ons bevolking so moerse vertroud is met ‘n strykyster, hoekom nie daai bestaande skills inspan en ‘n career daaruit maak nie? Fok my as Surf of Omo nie daar sal opstep as n major sponsor nie.

Dis maar twee voorbeelde van hoe ons as n groot sporting nation bietjie ons horisonne kan verbreed en ‘n sponsor of twee ryker word. Swem is boring, bring my ‘n eerder brannas en ‘n hotdog!

Twitter Skenier raak @Skenier as jy nog kakpraat soek. Wag net eers 30 minute na jy geëet het.

Gaan like ons Facebook page.

Rowwe Rugby Naweek Laat Skenier Huil

Skenier se weekend wrap. Maar nie rerig nie.

Deur Skenier

Na dié naweek dink ek dis heel obvious dat ek minder as fokol van rugby af weet nie. Met 3 uit 6 picks, gaan ek nou maar eers bietjie sharrap oor die dinge en dalk teen Donderdag se kant sal ek uit die shower klim waar ek nou al van gisteroggend in fetus-posisie sit en huil. En wieg. En nog huil.

Dalk voel ek dan weer gemaklik genoeg met myself om n paar predictions vir die naweek te pomp.

Intussen oorweeg ek dit om Kortbroek in sy #SuperBruRehab te join, want die fok weet. Op hierdie oomblik, however, wil ek niks van rugby hoor nie. Fok die Sharks. Toffie vir die Hurricanes, de moer met Todd Kakadder en die Sucksaders wat nie eers die Force kan wen nie.

Laaste, maar nie minste nie, screw die Stormers se cheerleaders (nee maar regtig – jy weet jy sal!). Eks nie lus om die games te analyse nie, eks nie lus om te praat oor die Springbok oefenkamp nie.

Jean de Villiers in the new Springbok Supporters' jersey                         My span het vir ‘n slag gewen so ek mag smile.

Na die derde Superbru pick in ‘n ry skeefgeloop het Saterdag het ek anyway daai bottel Rietjie Louw heeltemal te naby getrek en om eerlik te wees weet ek boggerol wat met die laaste twee games gebeur het nie.

Ek sal nie kan kommentaar lewer om my lewer te red nie. Al wat ek wel sal sê is dat ek nogal moerse vir Cobus Reinach like, ek dink hy speel lekker, maar my fok, ek wonder of Sarel dalk saam Ollie vir Heineken se niggie getag-team het of iets dat laasgenoemde hom so pit druk?

En Willie le Roux het seker maar in die kas weggekruip om poppekas te kokkenodge, want fokkit, daai twee bras kan lyk my nie n Boktrui koop nie en dis sommer n pot kak.

Gepraat van, ek dink die nuwe Bok jerseys lyk moerse nice. Daar is ook nou net soveel wat ‘n mens kan verander so die marketing hype was bietjie vêr gevat vir wat dit is, maar ten minste het ons vir ‘n Foxy Louw en Jeannie Double-D in bikinis gesien.

Dit moet tel vir iets, even al het ‘n semi-naked Rob Louw daai just about uitgecancel. Daar is vir my iets half verkeerd om n pa/dogter kombinasie saam in n shirtless campaign te feature, maar dis net ek en die marketing ouens het obviously incest insist dat n goeie idée is.

Anyway, genoeg hiervan. Ek voel steeds vuil. Ek gaan nou maar na prentjies van oulike katjies en sulke kak gaan soek op die internet. Enigiets behalwe rugby.

Cheers.

Ek drop so nou en dan n stukkie kakpraat op twitter – checkit @Skenier