Cherries, Tiete en Rugby

Deur Kaptein Kortbroek

Dit vat gewoonlik een yellow cap om ‘n legendary rugbykenner te wees, want ons maak mos ingeligte picks.

Ons wag tot die finale spanne eers aangekondig word, check op al wat ‘n tos verskoning van ‘n website tune en luister mooi na Naas en die manne op hulle soapbox. Van die ou Superbrusters pick net voor elke game, want hulle weet dat daar elke week ‘n fokken goeie kans is dat daar ‘n upset of sort kan wees.

Dis serious business dié bra. Griffin is mos ‘n otherwise Lions fan en was sommer al Dinsdag uit die blokke met sy picks. Moet erken hulle lyk nie te kak nie.

Lion_SupportersGriffin se Lions sonder skietgoed.

Dié week het ons egter gaan ondersoek instel en die highest ranked cherrie in ons Duidelik pool gaan vra wat sy skiem gaan gebeur. Want ons like cherries en tiete. Duh!

Vonster het laasweek die Waratahs geback en lê tans 28ste in ons groep wat twee kort om die 400 merk te breek. Hosss jaaa fokkers – 400 is kak baie. Ons het haar in die week gebel en sy tune die volgende:

“Sê vir Tman, Major, Skenier, Walkyrie, Rot, Manus, Jacques, DJ Stan, Jacques, Mark (almal in die Duidelik pool) hulle het almal laasweek so paar spots gedrop en nou’s ek kort op julle hakke.”

“As julle dit nie like dat ‘n cherrie bo jou lê nie, stel ek voor jy fokken doen moeite met jou picks dié week, want ek like van bo lê.”

Piele, kom ons check bietjie wie gaan Maandag paaseiers ‘n skip gee omdat hulle teveel humble-pie oor die naweek moes eet.

Vrydag:

Highlanders v Reds (8:35)
Griffin: Reds met 18
Vonster: Reds moet streng gesproke die Highlanders opfok -  maar net met 13 want Landers is kwaad
Kortbroek: Higlanders met so vyf – want Brad Thorn is debliksem in.

Saterdag:

Hurricanes v Kings (5:35)
Griffin: Canes met so 15
Vonster: Kings het diep teleurgestel – maar ek gaan hulle back – “friendly warning – this result will be considered quite an upset. Met ‘n volle ses punte.
Kortbroek:  Ek haat die Canes met ‘n passie en het nog nie een van hulle games reg gepick nie – dus Canes met 22.

Chiefs v Blues (8:35)
Griffin: Chiefs met vyf.
Vonster: Chiefs gaan wen, maar nie vêr nie – met vyf punte.
Kortbroek: Taai eenetjie. Ek gaan my knaters uitruk en die Blues back – met so drie

Brumbies v Bulls (10:40)
Griffin: Brumbies met agt.
Vonster: Almal back die Brumbies, so ek back die Bulle – surprise en wen met 11.
Kortbroek: Brumbies het moes vêr vlieg en glo mos noddefok in paasnaweek nie. Hulle het elke week mos skopnaweek, so dalk verander iets. Bulls met drie.

Naas_die_paas_haas  Naas Paas Haas Plaas. Of dalk net ‘n dummy?

Cheetahs v Rebels (17:05)
Griffin: Cheetahs met 20
Vonster: Jis, die Cheetahs speel mooi, ek hou van hulle deesdae en hulle gaan wen met so 9.
Kortbroek: Fokken Cheetahs beter wakker word. Reken tog so 15 punte vir die enigste staat.

Stormers v Crusaders (19:10)
Griffin: Stormers met ses.
Vonster: Natuurlik gaan die Stormers die Crusaders opfok, defnintief met so 8.
Kortbroek: Jou ma se fokken Crusader. Stormers, bliksem hulle hard asseblief. Verkieslik met 20 of meer, fokken Sader marapse.

Crusaders in Cape TownJou ma se Stormer.

Sondag:

Waratahs v Force (7:05)
Griffin: Waratahs met 4
Vonster: Tahs het die Blues gewen en dit was nogals vir my ‘n shocker – ek reken met so 17.
Kortbroek: Kon nie minder omgee nie – go Force, gaan wys ons hou om skaap te spyker. Eerste draw.

Raait. As jy ry, oor paasnaweek – moenie ‘n retard wees en deel van ‘n kak statistic word nie. Soengroet daai dik tannie van jou en drink genoeg om teen Maandag nog ‘n babelas te hê.

Gaan like ook ons Facebook page en tune jou tjommies om dit ook te doen – Once

If you enjoyed this post, please consider leaving a comment or subscribing to the RSS feed to have future articles delivered to your feed reader.

Leave a Reply

Your email address will not be published.

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>