Clutchkop Eet Haar Eie Voet

Deur Christina Clutchkop

Aus-grand-prix

Nou ja ek is ‘n voet armer na verlede naweek se eerste Grand Prix. Daai glibberige fokken Fin. Ek’s seker voordat die hemel oopgemaak het en al die wereld se reen op skaapspyker land laat neer slet het, was meeste mense ook oortuig dat Vettel sou gatskop. Maar nee, Murphy is nie altyd aan my kant nie (seker oor daai een keer wat ek nie wou uitsit nie).

Ek onthou nog hoe my mond oopgehang het met die eerste probeer slag van ‘n qualifying Saterdag oggend. Dit was om vir ‘n klomp amateurs te kyk. Hulle het almal oor die track gegly soos ‘n slip ‘n slide uit my jeug (ja, ek onthou pool noodles ook). Ek het net bitter jammer gevoel vir die manufacturers en al die geld wat hulle met die simpel bumper bashings verloor het. Wys jou net – niks goed kom uit Ausland uit nie.

Die stupid place from down under het alhoewel geskiedenis gemaak. Dit was die eerste keer in Formula 1 dat qualifying en die main race op dieselfde dag plaas gevind het. Die naweek is die battle ground geset in die Ooste. Ek moet se ek voel effens meer gerus. Ek dink almal gaan weer op top form wees en let’s face it – die eerste kaar van enige iets is maar ‘n gamble.

Predictions… Ek weet nie of ek nou maar saam met al die skape moet gaan en se Kimi gaan weer die shampanje suip op die podium nie. My gut se dat Vettel gaan terug kom met vengeance. Weereens is my geld op Vettel vir ‘n wen. Kimi kan maar aan die tweede tiet suig terwyl Alonso derde sal kom. Die week maak ek geen beloftes nie – netnou sit ek oor ‘n paar weke sonder eneige lede mate.

Kry jou picks in en kom ons hoop dis nie ek wat weer na Sondag ‘n briekmerk in my panty gaan he nie.

If you enjoyed this post, please consider leaving a comment or subscribing to the RSS feed to have future articles delivered to your feed reader.

Leave a Reply

Your email address will not be published.

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>