Ebersohn Oppad Frankryk Toe

Deur Kaptein Kortbroek

Robert-Ebersohn

Die Vrystaat Cheetahs se staatmaker senter, Robert Ebersohn, gaan binnekort die braaivleis en brannas van Bloem vir ‘n paddabeentjie of twee by die Franse klub Montpellier verruil.

Frog-Legs

Ja, dit is een van daardie tragiese Vrystaat vehale waar so paar extra sente seker maar moet gemaak word, maar ten minste gaan hy nie soos sy tweeling broer Sias in Australië rond ploeter nie.

Kortbroek is bedroef oor die storie, en eks seker die manne in Cheetah country gaan dit nog minder like.

Volgens www.rugbyunit.com sal Ebersohn vir twee seisoene daar speel.

En as hy jol soos hy tans saam Atter en die manne jol gaan skiem ek dit gaan minder as twee seisoene vat voor hy ook ‘n Franse paspoort geoffer word.

DCF 1.0

Robert sal sy Toyota Hilux double cab iewers moet los – ek shotgun solank daai een.

As julle skiem ek praat kak, check ons bron uit en Haaaaak Vrrrrryyyyyystaaaaaaaaaaat.

Gaan like Kortbroek se Facebook page

If you enjoyed this post, please consider leaving a comment or subscribing to the RSS feed to have future articles delivered to your feed reader.

2 Responses to Ebersohn Oppad Frankryk Toe

  1. Pieter Hugo says:

    Vorm senter in SA, mees onderskatte geval en 2de Helgard Muller, baie sterke jou yster,en dankie vir jou lojale diens! #cheetah4Life

  2. James says:

    Nee donner Cheetahs! Nog ‘n goeie speler gone. Ek huil sommer.

Leave a Reply

Your email address will not be published.

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>