F1 is Wiele!

Deur Christina Clutchkop

F1chick

Ek weet daar is nie een paar tiete agter die wiel op die starting grid van die F1 nie, maar dit beteken nie ons kan nie kompeteer nie. Nee, ek gaan nie trespass met ‘n Ford Cortina in skaapspyker land hierdie Sondag nie – dink eerder digital. As al die rugby diktrille wat Kaptein Kortbroek uitdaag ‘n SuperBru pool kan hê, kan ons petrolkoppe verseker een hê vir F1 – duidelik.

Nou hoekom sal jy juis deel wil wees van ons Briekmerk pool? Baie fokken duidelik – dis kak aan. Maar as jy oortuig moet word soos ‘n Katolieke skoolmeisie kan ons bietjie rules of patriarchy inbring.

Is jy bang vir ‘n cherrie wat meer weet van karre as net die kleur? Een wat self al agter die wiel van ‘n Formula 3 kar ingeskuif het? En ‘n Formula kar se tyre in agt sekondes verander? As jou ballas enigsins groter as jou ego is, gaan jy mos nie terug staan vir ‘n paar tiete nie.

Die F1 pool is bietjie meer ingewikkeld as die rugby een – dis mos eintlik ‘n regte sport. Saterdae is vir super Rugby, maar F1 is die Sondag sport (sokker tel nie). Wie’t nou ooit gesê jy kan nie ‘n brannas en braai geniet op die Sabbat nie – dis mos nou skynheilig.

So as jy dink jy ken jou McLaren van jou Mercedes, jou pitlane van jou pole position en droom saans van die chequered flag, is die SuperBru pool net vir jou. Trek jou panty uit jou linker boud bra en word deel van ‘n witwarmste contest. Fokken Once.

Join Christina Clutchkop se F1 SuperBru pool, Briekmerk. Pool code: hocktune

If you enjoyed this post, please consider leaving a comment or subscribing to the RSS feed to have future articles delivered to your feed reader.

Leave a Reply

Your email address will not be published.

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>