Springboks Appoint New Selector

Deur Kaptein Kortbroek

The Springboks appointed a new selector today. One who is not a former Bulls or Sharks player and unlike the rest of the current panel, this guy’s pubes aren’t grey.

Okay fok die Springbokke het nie ‘n nuwe keurder aangestel nie, ons het maar net besluit om soos die dersuisende kak-slim bloggers daarbuite daarbuite ‘n span te kies. Ek het SamGoma vir hulp gevra en ons het fooooken lank hieroor gedink.

SamGoma-KlippiesBokspan en Brannas

Criteria:

1. Net die manne wat in Heineken se oefengroep was feature hier.

2. Velkleur beteken vir ons feitlik fokkol – want dis faptap.

3. Wat ‘n bra laasjaar gedoen het tel nie. Die Bokke pak Italië, Scotland en Samoa in Junie – Nie die All Blacks nie so ervaring kan so bietjie loop staan – vir eers.

4. As ‘n bra oppad is om kak baie geld oorsee te gaan maak (of reeds in Euros pay) word hy nie in aanmerking geneem nie.

5. As ons twyfel kies ons twee op ‘n pozzie….. *ek maak die reëls fok jou.

Raait, hier is die lys manne wat in Cape Town so bietjie bal geskop het – onthou dit sluit die Kings uit.

Bukkers: Tendai Mtawarira, Jannie du Plessis, Frans Malherbe, Coenie Oosthuizen, Pat Cilliers, Adriaan Strauss, Bismarck du Plessis, Chiliboy Ralepelle, Eben Etzebeth, Flip van der Merwe, Juandré Kruger, Pieter-Steph du Toit, Franco van der Merwe, Siya Kolisi, Marcell Coetzee, Willem Alberts, Arno Botha, Duane Vermeulen, Pierre Spies, Ryan Kankowski.

Drukkers: Jano Vermaak, Francois Hougaard, Pat Lambie, Morné Steyn, Elton Jantjies, Jean de Villiers, Frans Steyn, Juan de Jongh, Jan Serfontein, Robert Ebersohn, Bryan Habana, Lwazi Mvovo, Raymond Rhule, JP Pietersen, Bjorn Basson, Zane Kirchner. Cobus Reinach, Louis Schreuder.

Kortbroek se #VirginXV

SamGoma's-cherrieCheckkit uit

Heelagter: Jay to the P Pietersen – Dit moes eintik Joe Pietersen gewees het, maar P bly vir Pietersen!fhdgn

Regtervleuel: Ray the Ruler – Goeie donner die mannetjie het gas. Wie anders sou jy hier pick?

Buitesenter: Jean(kappy) – Daar is manne wat skiem hy moet 12 jol. Eks nie een van hulle nie.

Binnesenter: Die slim twin (Robert Ebersohn) – Spoedkat van formaat. I like – gaan like jy ons facebook page

Linkervleul: Mvovo-vuuum – Dalk nie die beste 11 nie, maar beslis die beste in die groepie.

Losskakel: Die Lam: Raak gewoont aan ‘m krulkop 10.

Skrumskakel: Louis Schredder – Aweh vir die follow bra. Jys ‘n rockstar!

Agtsteman: Duane VerFokkenMeulen – Paar manne al hard gebitchslap. Solid.

Toekantflank: Siya Collision – Stewig en fokkol bang. Weet hy jol oopkant vir die Stormers, maar hou my dop, check hierdie move.

Oopkantflank: Botha – Net omdat die Bulls te deur die kak is om hom te start is nie my fokken skuld nie. Aweh Arno.

Lynstaanspesialis: Francy Van – Met die parkievryer en Jaaaandre wat waai is ons so ietwat geskroef. Franco het sy oomblike maar behoort nie te kak te vaar nie.

Generaal van bliksem: Bra Flip – Ja almal gaan tekere oor Pieter-Steph, maar gross, die kid is 20. Gee kans. Flip bliskem gewoonlik iemand raak. Hys ‘n Blou Bull, that’s how they roll.

Loskop: Beast – Dalk bietjie lucky om hier te wees, hy jol nie tans die wêreld aan die brand nie.

Hakker: Atter – een van min manne wat 100% seker oor hul pozzie kan wees op die stadium.

Vaskop: Jannie Dup: Wie dink julle mmaak al die Sharks voories groot?

Oppi Bench: Chili, Pat, Pieter-Steph, Marcell, Jano, Frans, Elton (ja dit sou Morras gewees het maar hy gaan mos parraboude munch…lees reël drie vier weer).

Stuur vir ons ‘n beter Bokspan (volg die reëls) en wen ‘n highfive.

Gaan like ons Facebook page ook.

If you enjoyed this post, please consider leaving a comment or subscribing to the RSS feed to have future articles delivered to your feed reader.

One Response to Springboks Appoint New Selector

  1. BraaiBak says:

    jirre jy kannie virri fok ysterbeth uit n span uit hou nie bra wtf nie eers oppi fokken bench nie?

    en bissie gaan ook al gesond wees daai tyd, probably skalla ook.

    verder stem ek saam, maar try cobus reinach op 9 of at least op die bench.

    en ek dink ou lappies labuschagne en wille le roux was moerse unlucky om nie eers die oefengroup te maak nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published.

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>