Tag Archives: Swimming

Swem Jannie Swem – Of Jy Kry Vir Jou ‘n Hotdog

Deur Skenier

So laasweek het die outjies wat swem hectic gemoan. Apparently is ons governing body so armmoedig hulle kan nie eers vir die ouens ‘n aand of twee by die F1 en ‘n pie vir aandete sponsor nie en nou moet hulle self betaal is hulle kompetisie wil swem.

Intussen lyk die water daar by die SA champs asof hulle ‘n groep kleuters daarin gekak het. Nee fokkit ouenes.

Die groot probleem is blykbaar sponsorships. Die ouens reken die mainstream sporte soos ruggas, krieket en sokker trek al die decent sponsors so nou wil niemand hul geld in die water gooi nie.

Seker maar omdat swem ‘n kakboring sport is, maar dis net my mening. As julle meer kykers en belangstelling soek, kyk wat die volleyball girls gedoen het met daai two-piece bikinis en leer ‘n lessie – baie meer mense sal betaal om dit eerder te kyk.

Even die girls wat nou nog like om na reruns van Martina Navratilova tennis matches kyk. En golf. Hulle sal hoes.

art-leisel2-620x349

Swem is deesdae nie meer aantreklik vir sponsors….of enigiemand ander nie

 

Die hele ding het my nou net bietjie laat dink ons Suid-Afrikaners moet eerder ons battles beter pick en ons prioriteite bietjie fine-tune. Kyk, ons is orraait met swem, maar eks seker as ons wil opgang maak met sport moet ons dalk net ons opsies bietjie beter oorweeg.

Dalk iets soos competitive hotdog eating. Ons is volgens die kenners die vetste fokkers in die wêreld, so ek reken met die regte coaching, mentorship en sponsors sal ons nogal n rang of twee op die wêreldlyste kan oopvreet.

Vat nou maar Amerika. Hulle is amper dikker as ons en hulle hou elke jaar die Nathan’s Hot Dog Eating competion in New York. Get this: 40 000 spectators slaan uit om die spektakel te bekyk en nog 1.9 miljoen viewers checkit op ESPN. Ka-ching vir die broadcast rights!

Behalwe, hulle noem dit wieners. Ek kan net dink daar moet n hele paar girls daar uit die weste van Pretoria wees wat n wiener of twee sal kan afwurg, so ons het opsies. En sê vir my Teazers sal nie spring om at least die servette te sponsor nie!

Beter as breast stroke

Beter as breaststroke

Nog ‘n lekker enetjie is extreme ironing. 80% van ons bevolking toyi-toyi elke tweede dag omdat hulle so gewoond is aan ironing en dit heeltyd moet doen.

Maar kyk nou vir ouens soos Lance Armstrong wat n moerse kak childhood gehad het en dit toe omgedraai het om die kampioen te word wat hy vandag is. Of selfs Oscar wat die odds gebeat het.

As jy regtig wil, kan jy jou omstandighede gebruik as n stepping stone na greatness toe. So omdat said 80% van ons bevolking so moerse vertroud is met ‘n strykyster, hoekom nie daai bestaande skills inspan en ‘n career daaruit maak nie? Fok my as Surf of Omo nie daar sal opstep as n major sponsor nie.

Dis maar twee voorbeelde van hoe ons as n groot sporting nation bietjie ons horisonne kan verbreed en ‘n sponsor of twee ryker word. Swem is boring, bring my ‘n eerder brannas en ‘n hotdog!

Twitter Skenier raak @Skenier as jy nog kakpraat soek. Wag net eers 30 minute na jy geëet het.

Gaan like ons Facebook page.